NamRA bied belonings vir die wat klik op ontduikersSeptember 7, 2023

Die Namibiese Inkomste-agentskap het die implementering van ‘n omvattende beloningstelselbeleid aangekondig wat daarop gemik is om NamRA-personeellede en individue aan te spoor wat saam te werk om gevalle van doeane- en belastingontduiking te identifiseer en aan te meld. Woordvoerder Steven Ndorokaze het meer.