Amerikaanse dollar versterk, en behoort so aan te houSeptember 7, 2023

Die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse rand en Amerikaanse dollar vertoon power. Op die oomblik verhandel die rand rondom 19,20 teen die Amerikaanse geldeenheid. Die dollar het in die afgelope week met 4 persent versterk en dit wil voorkom as die eenheid op die trajek sal bly, soos ekonoom Dawie Roodt verduidelik.