‘Daar is geen leierskap in Namibië nie’
Joseph Diescho, die bekende politieke analis, sê die land word regeer asof dit ‘n privaatplaas van President Hage Geingob is. Hy sê die land is in ‘n krisis met leiers wat baklei vir posisies. Daar is, inteendeel, volgens hom, geen leierskap nie.