Toestande is reg vir weghol-veldbrande

Terwyl daar verlede jaar rekordbrande aangeteken is, blyk die situasie om tot op hede nog redelik onder beheer te wees. Daar was minder reën in verskeie gebiede ontvang wat brande verhoed. In 2022 is 2,4 miljoen hektaar verwoes teenoor 3 miljoen wat in 2021 geraak is. Die brandseisoen word ook gekenmerk deur winderige toestande, soos tans ervaar word. Daar was tot dusver 472 kennisgewings van brande tot dusver vanjaar wat volgens die omgewingsministerie normaal is. Lede van die publiek, landbouers en toeriste word gemaan om versigtig te wees om brande te voorkom.