Shell V-Power beloof groot aksie aan die kus die naweek
Motorsport-liefhebbers sien reeds uit na die Shell V-Power-tydren wat die komende naweek op Swakopmund plaasvind. Daar is tien trajekte oor 103 kilometer. Francois Lottering het met Kosmos 94.1 Sportnuus oor die adrenalien- en aksiebelaaide geleentheid gesels.