Namibië is in Nairobi vir klimaatberaad – met spesifieke doelwitteSeptember 4, 2023
Namibië is teenwoordig by die Afrika Klimaatberaad. Die beraad ondersoek klimaat-vriendelike groei-geleenthede sowel as volhoubare klimaat-befondsing. Die woordvoerder van die omgewingsministerie, Romeo Muyunda, sê daar is verskeie doelwitte wat Namibië wil bereik by die beraad.