Belasting-ombud sê belastingbetalers moenie huiwer om haar kantoor te nader nie

Suid-Afrika se Belasting-ombud Yanga Mputa bepleit ‘n beter balans tussen die magte en verantwoordelikhede van die inkomstediens en belastingbetalers. Mputa het by ‘n openbare voorlesing by die Universiteit van Johannesburg haar kantoor se rol in die hantering van belastingdispute en klagtes in die kollig geplaas. Sy het belastingbetalers aangemoedig om vir beskerming by haar kantoor aan te klop namate Suid-Afrika se belastingseisoen vorder: