Olympia-swembad heropen, Katutura bly toeAugust 31, 2023
Lente is om die draai en Namibiërs wil graag weer swem. Stad Windhoek het aangekondig dat die Olympia-swembad weer môre op Lentedag sal oopmaak. Weens onderhoud en herstelwerk, sal die Katutura-swembad gesluit sal wees tot verdere kennisgewing, maar ie lapa is oop vir besprekings. Woordwoerder van die Stad, Celie Kapolo, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…