Kunsmatige intelligensie is ‘n goeie ding

‘n Britse professor in rekenaarwetenskap, dame Wendy Hall, het pas ‘n verslag bekend gestel oor die voordele van kunsmatige intelligensie. In haar mening is die tegnologie uitstekend en baie voordelig, mits die korrekte raamwerk daargestel word. Sy het met Britse media gepraat.