Egpaar op hul plot op Döbra oorvalAugust 31, 2023

‘n Egpaar is Woensdagaand by hul plot by Döbra in Brakwater oorval deur drie mans wat met pangas gewapen is. Verskeie goedere is gesteel. Die egpaar is aangeval maar hul toestand is bestendig. Adjudant-offisier, Silas Shipandeni van die Khomas-polisie het die besonderhede.