September plaas fokus op demensie
September is Wêreld-demensiemaand en op 21 September word Wêreld-demensiedag herdenk. Volgens Alzheimer’s Dementia Namibia is daar omtrent 100 tot 120 tipes demensies is waarvan een maar Alzheimer se siekte is. Die organisasie gaan hul werksaamhede deel, wat baie verder strek as net hul versorgingshuis, maar ook fokus op onder meer berading vir families. Die adjunk-uitvoerende hoof van die organisasie Sufranie Uys het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…