Ultra-lae emissie-sones is nie ‘n luuksheid nie

Stad Londen se uitbreiding van sy ultra-lae emissie-sone het ‘n herrie ontketen. In die sone, mag net moderne voertuie met spesifieke emissies bestuur word anders moet ‘n stewige boete betaal word. Owerhede sê dit handel oor veiligheid en skoon lug maar, inwoners skop daarteen. Oliver Lord van die Britse Clean Cities-veldtog sê die sones is nie ‘n luuksheid nie en nog is op pad.