T20-reeks teen Aussies is nie as opwarming hanteer word nieAugust 29, 2023

Die Proteas begin môre hul internasionale seisoen met ‘n reeks teen Australië in Durban. Die twee spanne sal teen mekaar te staan kom in ‘n T20-reeks van drie wedstryde, gevolg deur vyf eendagwedstryde. Die eendag-Wêreldbekertoernooi begin in Oktober in Indië, en die Protea-draaibouler Tabraiz Shamsi sê die T20’s sal nie as ‘n opwarmingsreeks daarvoor hanteer word nie: