Brandstofheffings as inkomste word onvolhoubaar, alternatiewe moet gevind word

Ekonome het hul reaksie gegee op die Padfonds-administrasie wat sy voorgestelde tolpaaie-program onbepaald uitgestel het. Die administrasie sê as gevolg van die heersende ekonomiese klimaat, tesame met faktore soos hoë rentekoerse en inflasie, het hy besluit om sy beplande belanghebbendes en openbare konsultasies oor die implementering van tolpaaie uit te stel tot verdere kennisgewing. Ekonome meen dat die drie staatsinstellings – die administrasie, die Paaie-owerheid, die Motorvoertuig-ongelukkefonds – wat staatmaak op brandstofheffings, sal nuwe bronne van inkomste moet identifiseer met omgewingsvriendelike opsies wat posvat, ook met regeringsteikens. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom Robert McGregor gepraat…

Hy deel moontlike oplossings….