Voertuigdiefstal neem in ’22 met 12% in SA toe

‘n Dataverslag van Tracker in Suid-Afrika dui aan voertuigdiefstal het verlede jaar met 12 persent in die buurland toegeneem, vergeleke met 2021. Tracker se bedryfshoof, Duma Ngcobo sê motordiewe maak gebruik van nuwe en verbeterde maniere om by moderne sleutellose motors in te breek. Hy sê die verslag toon sleutellose toegang is een van die algemeenste vorms van voertuigdiefstal wat aangemeld word: