Swak rand en sterk VSA-dollar: Daar’s voordele ookAugust 15, 2023
Die swak Suid-Afrikaanse rand en sterk Amerikaanse dollar met die wisselkoers bo 19 teen die Amerikaanse geldeenheid is nie net slegte nuus nie. Die bekende Unam-ekonoom, dr. Omu Kakujaha-Matundu, sê uitvoere na die VSA sal nou groot voordeel trek maar, daar is ook groot nadele. Hy verduidelik.