Kleyn sien uit na WêreldbekerAugust 15, 2023
Die Springbok-slot Jean Kleyn sê dis vir hom ‘n kosbare geleentheid om vir die Wêreldbekergroep gekies te word nadat hy in 2019 vir sy aangenome land, Ierland, vir die toernooi in Japan uitgedraf het. Wêreldrugby se reëls laat toe dat spelers vir hulle geboorteland of hulle ouers of grootouers se geboorteland gekies kan word 36 maande nadat hulle vir hulle aangenome land gespeel het. Kleyn sê dis spesiaal om deel van die Wêreldbekergroep te wees: