Heldedag word in Windhoek herdenk oor Kubaanse besoekAugust 15, 2023

Die Namibiese ministerie van inligting sê die 33ste Heldedag-herdenking is vanaf Omuthiya in die Oshikoto-streek na die hoofstad verskuif, maar het geen besonderhede oor die perseel verskaf nie. Volgens die ministerie, besoek die president van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, is President Hage Geingob se eregas en daarom is die herdenking verskuif. Weereens, daar is geen rede verskaf oor hoekom dit genoodsaak is nie. Heldedag word op 26 Augustus, volgende week Saterdag, herdenk.