Amerikaanse dollar versterk steeds, rand is bo 19…August 15, 2023
Die Suid-Afrikaanse rand verhandel tans bo 19 teen die Amerikaanse dollar, nou rondom 19,30. Die Amerikaanse geldeenheid versterk op die oomblik en het net Maandag met amper 1 persent versterk, en met 6 persent in die afgelope maand. Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Chris Hart verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus oor wat aan die gebeur is.