Qatar se opskorting handel oor toerisme-syfers nie vrag nie

Daar blyk om niks vreemds te wees met die opskorting van vlugte na Namibië deur Qatar Airways vanaf 23 November nie. Die redery het vragvervoer opgeskort met die regsgeding tussen Menzies Aviation en Paragon maar dit speel volgens kenners nie ‘n rol nie. Volgens Nathaly Ahrens van die toer- en safarivereniging van Namibië, is dit laagseisoen en vir diegene wat nog Namibië wil besoek is Eurowings en ander vlugte voldoende.