AR se aansoek is nie teruggestuur nie

Die Namibiese Verkiesingskommissie het homself van plaaslike berigte gedistansieer dat die aansoek deur die Affirmative Repositioning-beweging, om as politieke party te registreer, teruggestuur is vir aanpassings. Volgens ‘n verklaring, word die aansoek op die oomblik hersien. Die woordvoerder, De Wet Siluka verduidelik.