Rahm vra net vir ‘n porta potty by elke putjie

Die wêreld se nommer-drie gholfspeler Jon Rahm, het ‘n baie spesifieke versoek om sy tyd op die gholfbaan te vergemaklik.

Hy sê dit sukkel maar en hy het tydens die laaste ronde van die Meesters, sewe keer badkamer toe gegaan.