Trump: Amerikaners is mal oor ‘n demagogeAugust 4, 2023

‘n Kenner in die geskiedenis van die Amerikaanse Presidensie, Tim Naftali, sê aan CCN, daar is niks wat Donald Trump verhoed om as Republikeinse kandidaat te staan nie, om aan die verkiesing deel te neem en die Withuis te betree sou hy wen nie, al word hy skuldig bevind in enige van die sake teen hom. Hy verduidelik Trump se opsies.. 

Elke keer wat Trump aangekla word, loop hy verder voor in peilings. Naftali sê demokrasieë het ‘n voorliefde vir ‘n demagoge, of, ‘n politikus wat die begeertes van die publiek aanspreek, eerder as om ‘n rasionele argument te gebruik.