SA-weermag moet teen zama-zamas ontplooi word

Die DA in Gauteng sê die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag moet ontplooi word as ondersteuning teen bendegeweld en zama-zamas se onwettige mynbedrywighede. In die jongste voorval in Riverlea is minstens 20 mense na bewering geskiet deur zama-zamas wat in die gebied bedrywig is. Dorianne Arendse van die DA sê premier Panyaza Lesufi moet die kwessie van onwettige mynbedrywighede dringend aanspreek: