Gesondheidsowerheid vrygespreek in J&J-entstofsaak

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte sê hy is vrygespreek van die oplegging van beperkende voorwaardes op die verkope van Johnson en Johnson-entstof. Die Appèlhof in Bloemfontein het Solidariteit en AfriForum se aansoek om verlof tot appèl van die hand gewys. Die Hooggeregshof in Pretoria het hul aansoek in 2021 van die rol geskrap, met verwysing na ‘n gebrek aan dringendheid, en hulle beveel om die reguleerder se regskoste te betaal. SAHPRA se woordvoerder, Yuven Gounden, sê dit spreek tot ‘n oorwinning vir sy verantwoordelike nakoming van sy mandaat: