Verstappen vat hom weerJuly 31, 2023

Max Verstappen van die Red Bull-span het  Belgiese Grand Prix gemaklik gewen, ten spyte daarvan dat hy  ‘n straf van vyf wegspringposisies opgelê is. Dit is sy agtste agtereenvolgende oorwinning. Sy spanmaat Sergio Perez het die tweede plek ingepalm met Charles Leclerc van Ferrari derde. Lewis Hamilton van Mercedes en Fernando Alonso van Aston Martin het onderskeidelik die vierde en vyfde plekke behaal. Verstappen, wat nou met 125 punte in die kampioenskap voorloop, sê hoewel hy in die sesde plek moes wegspring, het hy geweet hy het ‘n sterk renmotor om te kon wen: