Rugby: Blou Bulle sien uit na Welwitschia-wedstrydJuly 31, 2023

Rugby: Die Blou Bulle sien uit daarna om weer na Namibië te toer. Die Bulle gaan op 26 Augustus teen die Windhoek Draught Welwitschias op die Hage Geingob-stadion in die hoofstad te staan kom. Dit is ter voorbereiding van die Welwitchias se Wêreldbeker-toernooi. Willem Strauss, die president van die Bulle het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.