Ramokgopa sê askieplan spreek bykomende kapasiteit aanJuly 31, 2023

Die buurland se minister van elektrisiteit Kgosientsho Ramokgopa sê projekte is onderweg om by te dra tot bykomende kapasiteit op die netwerk. Die mikpunt is om seker te maak die projekte verloop glad terwyl voldoen word aan die mikpunt van minder koolstofuitlatings. Ramokgopa beklemtoon die oplos van heersende krisisse aan die transmissiekant is noodsaaklik vir die optimale funksionering van die netwerk. In sy opdatering oor die in-werking-stelling van die Energie-aksieplan, en vordering wat gemaak word, het hy ook verskeie projekte uitgelig wat te make het met hernubare energie. Ramokgopa doen ‘n beroep vir grootskaalse beleggings in die transmissienetwerk: