Kaapse hawe-brughyskrane belemmer prestasie
Die Wes-Kaapse regering sê volgens die Transporter Congestion Report is die grootste enkele struikelblok in die pad van die doeltreffende funksionering van die Kaapstadse hawe die status van die rubberband-belynde brughyskrane. Dit word gebruik om vragmotors op en af te laai en vir ander bedryfstoerusting. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Geleenthede, Mireille Wenger, sê ‘n doeltreffende en behoorlik toegeruste hawe het die potensiaal om nog 6 miljard Suid-Afrikaanse rand tot uitvoere te voeg en 20 000 regstreekse en onregstreekse werkgeleenthede te skep: