Verslawing moet as mediese probleem verklaar wordJuly 28, 2023

Dwelmmisbruik en verslawing is in die nuus in Brittanje. Volgens wat berig word, bestee die staat op die oomblik meer as die helfte minder as dit wat tien jaar terug bestee is. ‘n Kenner in die gebied, professor David Nutt sê besteding moet verbeter en verslawing moet deel vorm van algemene mediese behandelings.