Sekere strate gesluit weens Vivo Energy Windhoek Marathon
Die Vivo Energy Windhoek Marathon vind môre in die hoofstad plaas met groot prysgeld van altesaam 150 000 Namibiese dollar op die spel in die mededingende kategorieë van 10, 21 en 42 kilometer. Windhoekers word gemaan dat sekere strate gesluit sal wees tydens die marathon. Stad Windhoek se kommunikasiebeampte, Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…