VVV’s: Dit sal alles in die geheim gehou wordJuly 27, 2023

Die voormalige hoof van VVV-navorsing in die Britse ministerie van verdediging, Nick Pope, sê die Amerikaanse publiek, en inteendeel, die wêreld, sal nooit werklik die waarheid oor ruimtespesies en vreemde vlieënde voorwerpe hoor nie. Die Amerikaanse Kongres het verhore in die verband gehou maar Pope sê daar is talle male melding gemaak van die konfidensiële aard van die getuienis. Hy verduidelik.