SA se Padongelukkefonds is in ‘noodtoestand’
Regsgeleerdes van tien vooraanstaande organisasies in Suid-Afrika, insluitend die Black Lawyers’ Association en die Wetsgenootskap van Suid-Afrika, het in ‘n gesamentlike versoekskrif hul kommer uitgespreek oor die Padongelukkefonds. Die versoekskrif beklemtoon ‘n krisis by die fonds, wat die raad die skuld gee vir swak besluitneming. Die regsliggame vra die aanstelling van ‘n nuwe raad. Die regsvereniging se president, Bayethe Maswazi, sê die fonds verkeer in ‘n noodtoestand: