Partybefondsing moet openbaar word – ActionSAJuly 27, 2023

ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, gaan die media vandag toespreek oor sy planne om die regsaksie van My Vote Counts teen te staan. Die organisasie wil hê die Wes-Kaapse Hooggeregshof moet die Wet op Politieke Partybefondsing as ongrondwetlik verklaar. Hy sê dit verskaf nie geskikte deursigtigheid en beheer nie. Die woordvoerder van ActionSA, Lerato Ngobeni, sê hulle het nie enige probleme met die wetgewing nie, want dit bevorder deursigtigheid en verantwoordbaarheid: