AgriBank maan graanpryse gaan styg
Die voormalige Britse intelligensie-offisier Christopher Steele, sê in sy reaksie het op die hommeltuig-aanval op Rusland, het gesê, die Russiese President, Vladmir Putin is soveel onder druk dat hy nie net druk plaas op Oekraïne nie, maar op die wêreldwye voedselmark sowel as vrye handel. Steele het bygevoeg dat Putin waarskynlik die idee laat vaar het om die oorlog op die militêre front te wen. Kosmos 94.1 Nuus het met Erastus Ngaruka, die tegniese adviseur van Agribank se adviesdienste, gesels oor of die wêreld, Namibië ingesluit, bekommerd moet wees oor voedselsonsekerheid as die oorlog vererger.