Aktivis Amushelelo hoor op 14 Augustus oor borgtog
Omstrede aktivis Michael Amushelelo sê ondanks sy vryheid wat van ontneem word, is hy vasbeslote bly om sy stryd teen sosio-ekonomiese onregte voort te sit. Die appèl teen die Katutura-landdros se besluit om Amushelelo borgtog te weier, is vandag in die Windhoekse hoërhof aangehoor en uitspraak is vir 14 Augustus voorbehou. Hy bly in aanhouding. Amushelelo het met NBC Nuus gepraat en gesê alhoewel hy agter tralies is, duur sy stryd voort.