IPC: Regering moet sy prioriteite regkry

Die IPC sê die regering moet sy prioriteite regkry en die daar is geen noodsaaklikheid om vanjaar die 33ste Heldedag-herdenking op 26 Augustus by Omuthiya in die Oshikoto-streek te vier nie. Heldedag herdenk die helde en heldinne van die Namibiese vryheidstryd wat op 26 Augustus 1966 op Omugulugwombashe begin het. Opposisie-politieke partye gaan voort om die regering se besteding aan hierdie soort herdenkings teen te staan terwyl daar groter kwessies is wat ernstige ingrypings nodig het. Kosmos 94.1 Nuus het met die IPC-woordvoerder Imms Nashinge gepraat….