Copps 94.1 ervaar misdaaddrama in Windhoek en WalvisJuly 22, 2023
Kosmos 94.1 se Copps 94.1 teenmisdaad-realiteitsprogram was beide in Windhoek en Walvisbaai waar die polisie hul hande vol gehad het met verskeie voorvalle van misdaad, van geweld tot dronkbestuur. Copps 94.1 was Vrydagaand regstreeks op die lug met ons vennote G4S Namibia, Minet Namibia Insurance Brokers, LifeLink Emergency Services, Cema Drilling and Compressor Solutions, ITR Namibia Earthmoving Equipment en Engen Eureka Service Station. Francois Lottering was in die hoofstad waar straatgevegte slagoffers in die hospitaal laat beland het.
Jean-Louis Knouwds was op Walvisbaai…