Weerkantoor maan oor koue in die Suide
Die suide van Namibië sal weer bibberweer beleef met die koue front en vog wat na verwagting uit die Kaap sal kom. Koue lug sal van môre verder na die binneland versprei. Kosmos 94.1 Nuus het met Odilo Kgobetsi van die weerkantoor gesels sê temperature onder vriespunt kan vir die Suide verwag word…