Sokker: Wêreldbeker-toernooi vir Vroue skop môre af
Sokker: Die Wêreldbeker-toernooi vir Vroue begin môre. Dit word gesamentlik aangebied deur Australië en Nieu-Seeland. Afrika sal deur Suid-Afrika, Zambië en Marokko verteenwoordig word. Die voormalige afrigter van die Namibiese nasionale vroue-okkerspan, die Brave Gladiators, Woody Jacobs sê vrouesokker groei en te danke aan Ffifa se bemarking van vroue in die sport.