Openbare voertuie wat geskud word in die Kaap styg met 44%

Die Stad Kaapstad sê voertuie vir openbare vervoer wat geskut is, het toegeneem van 6 259 in 2021/2022 tot 9 062 in 2022/2023. Dit kom neer op ‘n toename van 44 persent van jaar tot jaar. Die verkeersdiens het die afgelope week 264 openbarevervoer-voertuie geskut. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê hierdie voertuie word volgens wetgewing geskut wanneer bestuurders nie ‘n geldige bedryfslisensie kan toon nie of téén die bepalings van hulle bedryfslisensies optree: