Absa se voorspelling vir slegte skuld wat vererger plaaslik ook in die kolJuly 17, 2023
Reaksie word ontvang op berigte uit die buurland wat meen dat slegte skuld stelselmatig sal versleg. Absa sê sy kredietverlies-verhouding, wat beraamde slegte skuld meet, het die groep se teikenspeling oorskry. Die bank beraam dat dit sy kredietverliesspeling vir beraamde slegte skuld tot tussen 1,25 persent en 1,3 persent kan opstoot, wat aansienlik hoër is as sy spelingteiken van tussen 0,75 persent en 1 persent. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu, die bekende Unam-ekonoom gesels oor die plaaslike stand van sake en hy sê Absa is in die kol.