Momentum se jeug-rugbyweek was reuse-suskesJuly 16, 2023

Die jaarlikse Momentum Jeug-uitnodigings-rugbyweek het Saterdag by Vegkop afgesluit. Dit word as ‘n reuse-sukses beskou, veral vir die ontwikkeling van Namibiese rugby. Vier Namibiese en Suid-Afrikaanse skole het in die rugbyweek kragte gemeet wat deur Momentum Namibia en vennote geborg is. Kosmos 94.1 Nuus het met Shaun Powell van Gravity Sport Solutions gesels oor die afgelope week…

En daar is twee beurse vir UXi Sport Academy in Pretoria aangebied en spelers Kisting Minyoi en Walther Otto het met die louere weggstap. Otto sê dit was ‘n ongelooflike ervaring.