Parlement gaan in reses tot 5 September

 Die Nasionale Vergadering gaan in reses en sal op 5 September hervat word. ’n Reeks toesigbesoeke sal onderneem word terwyl die Nasionale Vergadering in reses is. Die staande komitees van die Nasionale Vergadering sal gedurende Augustus hul oorsig-verantwoordelikhede met gekose belanghebbendes betrek. Die woordvoerder van die parlement Sakeus Kadhikwa gee ‘n oorsig van hoeveel mosies en wetsontwerpe ter tafel gelê en aanvaar is.