Elf Gautengse lykshuise het 841 onopgeëiste liggame

Gauteng se LUR vir gesondheid en welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê daar is tans 841 onopgeëiste liggame by die elf lykshuise van die provinsie se forensiese patologiediens. Die LUR het die digitale vinger-afdrukstelsel bekendgestel, wat gebruik gaan word om die liggame by lykshuise te identifiseer. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die stelsel se bekendstelling is een van die hervormings-mylpale in forensiese patologie