PDM-lid: Moenie wetsontwerpe stoomroller

Die PDM-parlementslid Vipuakuje Muharukua het die Nasionale Vergadering uitgedaag om nie lede te dwing om wetsontwerpe goedsmoeds te aanvaar ter wille van die goedkeuring daarvan sonder om dit behoorlik te bestudeer nie. Dit volg na Swapo-veteraan Jerry Ekandjo se omstrede wetsontwerp teen selfdegslaghuwelike. Muharukua ondersteun Ekandjo se voorstel en sê die regering moenie oorhaastig te wees om wetsontwerpe deur te voer nie. Hy meen die parlement moet wetsontwerpe verantwoordelik aanvaar wat Namibiërs verteenwoordig en waarvoor hulle staan…