Politieke kenner: Cyril soek meer geskikte opvolger

Reaksie volg op die ANC-president Cyril Ramaphosa wat sê slegs hý kan adjunkpresident Paul Mashatile uit sy pos verwyder. Dit volg ná berigte dat Msashatile gesê het daar is ‘n komplot om hom uit sy amp te verwyder. Mashatile het laat blyk dis dieselfde mense wat verlede jaar probeer het om sy veldtog om die regerende party se adjunkpresident te word, te kelder. Suid-Afrikaanse politieke kommentator het met Kosmos 94.1 Nuus Andre Duvenhage gepraat en sê Ramaphosa sal ‘n meer geskikte opvolger wil hê.