Mikrobestuur, oorregulering versmoor sake, verswak instellings

Kenners meen dat plaaslike oorregulering en mikrobestuur van die ekonomie burokrasie in die regering en swak instellings in die openbare sektor kweek. Namibië moet dus sy ekonomiese beleid heroorweeg om groei te stimuleer. Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by die plaaslike ekonoom Cons Karamata en sy mening in verband met die standpunt aangevra.