Republikeine druk besig met veldtogte in VSA
Die VSA se 4 Julie Onafhanklikheidsdag is herdenk te midde van veldtogte deur Republikeine wat as presidensiële kandidaat verkies moet word. Almal was bedrywig behalwe vir Donald Trump. Oud-vise-president Mike Pence was in die allerbelangrike deelstaat Iowa en is hartlik verwelkom by ‘n straatparade. Hy het met die media gepraat.