FlyNamibia se Lüderitz-roete verwelkom
Die nuus dat FlyNamibia ‘n roete na Lüderitz beplan word verwelkom deur die toerisme sektor. Lüderitz bestaan eintlik in ‘n cul de sac wat amper 900 kilometer van die hoofstad ver is, maar dit is ‘n verruklike bestemming. Gitta Paetzold van die Namibiese Gasvryheidsvereniging sê hulle is verheug daaroor. Sy verduidelik hoekom.